3:02
F
Farmspace265 Hektaar plaas beskikbaar in Kameel distrik.
265 Hektaar plaas te koop in Kameel distrik Virtueel: https://bit.ly/3NWXFDT Rutger gesels met die eienaar oor die 10 hektaar, 2 jaar oue pekanneute op die plaas. Klik op die link hierbo om die plaas virtueel te sien. Die grond spog ook met 'n 130 hektaar bosveld wildskamp, 20 hektaar spilpunt en meer as 1,000 vierkante meter se skure. Skakel Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. Agente baie welkom! #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
farmspacepropertiesonspraatplaas











