10:20
F
FarmspaceAMT - Graan en lewendehawe oorsig - 30 Nov 2020
Prysstrategieë vir Somergrane en VLEISPRYSE bly HOOG...30 Nov 2020 Ons gesels die week oor moontlike prysstrategieeë vir die komende somergraan seisoen en ook oor die moontlike effek van n China-Australie handelsoorlog en vleispryse bly ook geweldig hoog. Andries D'Alebout Dalevest Moontlik gemaak deur Standard Bank - South Africa











