2:23
F
FarmspaceCape Prestige Boran veiling 2020 - Stap deur ons virtuele toer.
Cape Prestige Boran Auction skop 11:00 af stap deur ons virtuele Toer www.farmspace-virtual.co.za/capeprestige om die plase, lotte en Jakkalsvlei te sien. Christopher Havenga gee ons gou 'n vinnige oorsig wat jy vandag kan koop. Jy kan nog registreer op SwiftVee.











