1:26
F
FarmspaceCasmar Landbou hou 'n veiling ten bate van Koster Gekombineerde Skool
7 Junie hou Casmar Landbou 'n baie groot trekker, implement en losgoed veiling ten bate van Koster Gekombineerde skool. Die veiling word ook digitaal aangebied deur Die Winkel (https://die-winkel.co.za/) Moet nie uitmis op die een nie!











