24:29
F
FarmspaceChat bietjie Bull: Hurwtiz Farming Boran Production Auction
Kom kuier saam op ๐๐ก๐๐ญ '๐ง ๐๐ข๐๐ญ๐ฃ๐ข๐ ๐๐ฎ๐ฅ๐ฅ vanaand om 17:30 met Johan van der Nest, Simeon Hurwitz, Ian Colyn, Tinus Havinga, Christopher Havenga en Johan Henning by die Bull Ring vanaand. Ons bespreek die stand van sake in die vleis en stoetbedryf. Ons bespreek ook Saterdag se Hurwitz Produksie veiling. Dankie aan Hurwitz Farming en MEERKAT Online Auctions











