Die volgende generasie landbou-drones is hier!
Die volgende generasie landbou-drones is hier! Ontmoet die DJI Agriculture Agras T55 – 'n landbou-drone wat ontwerp is om groot werk slimmer, vinniger en meer doeltreffend af te handel. Met AgriHawk is die toekoms van landboutegnologie binne jou bereik. https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #DJIAgriculture #AgrasT55 #FarmSpace #OnsPraatBoer











