2:00
F
FarmspaceDirk Lotter by Jordaan & Seuns Merino en Dormer Ram Veiling 2021.
Tinus gesels met Dirk Lotter, Doringpoort Boerdery van Willowmore oor waarom hy bereid is as kommersiele boer soveel te betaal vir 'n ram. Dirk het die duurste ram op die veiling gekoop.











