2:24
F
FarmspaceEerste plaasveiling deur meerkat, Brocor en Farmspace
So is die eerste plaasveiling verby! Alle verwagtinge oorskry. Goeie samewerking tussen Farmspace, MEERKAT Online Auctions en Brocor. R6.3m gesoek, R7.5m gekry. https://bit.ly/3fjAqVb Adverteer jou plaas nou: Andre 0829440432 Roan 0825670069











