4:43
F
FarmspaceGebruik jou kamera netwerk optimaal
Wil jy weet wie by jou plaas verbyry? Rutger praat met Jurg Kruger van South African Polygraph And Investigation Services in verband met 'n kamera netwerk wat vir baie boerevereenigings baie moeite sal spaar! http://www.sapis.co.za. Jurg Kruger: 0828230172











