4:14
F
FarmspaceHet jy die regte canopy vir jou Cruiser gekies?
Kappies, Nudge Bars, Spotlights! Alles om jou 4X4 spoggerig te laat lyk en meer! Fitment 4 Africa het ‘n nuwe kappie op ‘n Land Cruiser gepas en ons bietjie meer gewys! Vir ‘n kappie kwotasie, op alle populêre 4X4’s, van Raptors, P-Series, Amarok, tot Cruisers, kontak hulle gerus! 🌍 www.fitment4.africa 💳 Aanlyn Winkel 🔐Aanlyn aankope word gedoen deur PayFast (Mobicred ook beskikbaar) 📞 012 678 5154 ✉ office@fitment4.africa #Fitment4Africa #Farmspace #OnsPraatBoer











