6:27
F
FarmspaceHeuningkrans Merino Veiling 25 Februarie - Tinus Gesels met Eddie & Eduard Prinsloo.
Tinus het gaan inloer by Eddie en Eduard Prinsloo, hulle gesels geskiedenis, veiling, bouvormm en kyk in diepte na wol kwaliteit van een van die veiling ramme. Hulle \Merino & Dormer veiling vind die 25 Februarie 2020.











