9:53
F
FarmspaceHierdie 1171 hektaar spogplaas is letterlik 'n goudmyn!
Virtueel: https://bit.ly/33uoMTq Rutger gesels met die eienaar, Oom Piet Erasmus, oor die spogplaas in die Vredeford distrik. Hy vertel oor die plaas se ryk geskiedenis, asook sy huidige bestuurspraktyke. Die plaas het 746,000 m³ waterregte per jaar uit die Vaalrivier. Kontak gerus vir Des Reed van GWK met enige verdere navrae by 0827706201. #FarmSpace #farmsforsale











