8:50
FarmspaceHilti - Wie is Hilti en watter produkte bied hul jou?
John van Hilti verduidelik meer oor die maatskappy en wat hulle jou kan bied. Hoekom werk hulle direk met kliente en wat behels die 2 jaar waarborg? Kliek hier : https://bit.ly/39RCpvJ #Hilti #FarmSpace #ImpactTool #Grinder











