Hoe kan jy die werksdiepte van jou implement aanpas? Vinnig en presies met die Agro-Masz FOX.
Hoe kan jy die werksdiepte van jou implement vinnig en presies aanpas sonder om jou trekker se kajuit te verlaat? Met die Agro-Masz FOX kan jy hierdie hidrouliese, traplose verstellings so doen. Kom kyk hierdie stoppelbewerkingstoestel in aksie by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad. www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #FOX #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











