8:16
F
FarmspaceHoe kan jy parte in die hande kry? Ons gesels met Hein by Naledi Bearings in Vryburg
Hoe kan jy parte in die hande kry? Ons gesels met Hein by Naledi Bearings in Vryburg oor presies wat hulle doen, hoekom hulle spesifiek op die boere spesialiseer en hoe gaan hulle jou help om die parte te "source" wat jy nie noodwendig in die hande kan kry nie. Kontak nommer: 0766101630 www.opening-hours.co.za/04169260/Naledi_Bearing_Supplies #NalediBearings #FarmSpace #OnsPraatBoer











