6:07
F
FarmspaceHoe werk die Saai Digitale Permitte? Whatsapp 0660716094
Saai lewer hierdie diens gratis aan alle boere om te bewys dat jy boer wanneer jy voorgekeer word. Francois Rossouw wys my hoe dit werk. Maklik en eenvoudig. 0660716094 Video moontlik gemaak deur #KingPriceAgri #Saai #farmboek https://www.saai.org/en/covid-19-travel-documents-for-family-farmers/











