0:49
F
FarmspaceIs julle reg vir die boeredag van die jaar? Amersfoort Boeredag vind 16 Augustus plaas.
Is julle reg vir die boeredag van die jaar? Amersfoort Boeredag, wat die 16de Augustus 2023 plaasvind, belowe om 'n groot makietie te wees, so moet nie hierdie een misloop nie. #AmersfoortBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer











