12:44
FarmspaceJano kyk wat alles op die rak is by Sparex.
Wat is op die rak by Sparex? Jano kuier vandag by Sparex se nuwe pakhuis in die Kaap en gesels 'n bietjie meer in diepte oor van hul produkte. https://za.sparex.com/ #Sparex #BatteryPack #Parts #FarmspaceGarage











