8:44
FarmspaceJano wys wat op die uitstalrakke by Sparex is - deel 2.
Wat is op die rakke by Sparex? Jano kuier by Sparex se nuwe pakhuis in die Kaap en gaan 'n bietjie meer diepte in oor van die produkte wat op hulle "display" rakke is. https://za.sparex.com/ #Sparex #Parts #FarmspaceGarage











