27:06
FarmspaceJones Masjiene - Die vervoer van Voer en Pille. Hoe beplan jy jou aanleg?
Virtueel : https://bit.ly/2SLLxwN. Willie verduidelik hoe jy voer en pille vervoer na die diere toe om minimum vermorsing en maksimum effektiwiteit te kry. Hoe moet jy 'n aanleg beplan? #JonesMasjiene #FarmSpace











