4:39
F
FarmspaceK.D Jacobs, die voorsitter van die Stellaland Voëlklub vertel ons hoe die veiling verloop het.
Stellaland Voëlklub het hulle prestige veiling gehou die 6de Mei. Marco gesels met K.D. Jacobs, die veiling voorsitter van die klub oor die veiling en sukses wat hulle behaal het. Veiling resultate 132 van 138 lotte verkoop Gemiddelde prys R19 1280.00 Duurste lot R375 000.00











