12:55
FarmspaceKan Husqvarna se automower op ander plekke as net in jou tuin werk?
Ons kuier by Willie Jones van Jones Masjiene en kyk hoe die Husqvarna automower in verskillende omgewings kan werk - van jou tuin tot groot grasperke. https://bit.ly/3daOj6t #Husqvarna #Automower #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer











