2:41
FarmspaceKoster Quarter Mile saam met Jones Masjiene!
Oom Willie Jones van Jones Masjiene het self 'n paar groot yster perde in sy kraal wat die manne hier kan skaam maak. Ons gesels met hom oor die Koster Quarter Mile dag. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #KosterQuarterMile #FarmSpace #OnsPraatBoer











