20:55
FarmspaceKyk hoe pas 'n pilmasjien in 'n container. Willie se gat is vol.
Hoe pas 'n pilfabriek in 'n container? Willie van Jones Masjiene wys ons 'n paar nuwe goed en hierdie keer is sy gat ook vol. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pelletizer #FarmSpace #OnsPraatBoer











