8:34
FarmspaceLangspruit Beesdag 2022 - Dr. D'Wall Hauptfleisch oor Biosekuriteit
Naspeurbaarheid en biosekuriteit is seker een van die twee belangrikste aspekte as dit kom by boerdery met diere. D'Wall Hopeflisch brei bietjie meer uit oor hierdie twee aspekte. Baie dankie www.jonesmasjiene.co.za #farmspace #LangspruitBeesdag2022 #JonesMasjiene #onspraatboer











