9:21
FarmspaceLangspruit Beesdag 2022 - Wat het Willie Jones vandag geleer?
Willie Jones is een van die manne wat hierdie dag moontlik gemaak het. Jones Masjiene het 'n lekblok saam gebring wat hulle self vervaardig en wys vir ons die uitleg van hulle dierevoeding masjienerie. www.jonesmasjiene.co.za #LangspruitBeesdag2022 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer











