4:22
F
FarmspaceLouis Botha - Een van die stigters van die Stellaland Voëlklub.
Stellaland Voelklub het hulle prestige veiling gehou die 6de mei. Marco gesels met Louis Botha een van die stigterslede van die klub oor die veiling en bietjie oor die geskiedenis van die klub. Veiling resultate 132 van 138 lotte verkoop. Gemiddelde prys R19 1280.00 Duurste lot R375 000.00











