6:22
F
FarmspaceLouwrens vertel hoe hy sy kudde en toekoms van die Charolais verbeter het.
Die onderhoud is vir die stoetboer en die komersiele beesboer wat teeling ernstig opvat. Wat het Louwrens gedoen om sy kudde om te draai en die toekoms van Charolais kudde te verseker? Kom hoor wat se planne die man maak!











