2:00
F
FarmspaceMarco gesels met Werner oor Lot 4 by die Gouwsberg Tuli Veiling 1 Junie 2023
Gouwsberg Tulis Stud se produksieveiling is more. Tyd: 11:00 Plek: Plaas Klipeiland, Bronkhorstspruit Werner vertel ons meer oor hierdie top bul (lot 4) met uitstekende syfers wat more aangebied word. Kontak Werner by 082 853 4483











