4:45
F
FarmspaceMark gesels oor die Ile de France ras en hoekom hulle by Lamb Champs was.
Ons gesels met Mark oor die Ile de France ras en hoekom hulle by Lamb Champs was. Moet nie hul veiling op 19 Augustus by Fire and Wine Arena in Pretoria mis nie. Vir meer inligting besoek https://bit.ly/450HNYC #JakarandaIledeFrance #skaapveiling #stoetdiere #kommersiëlediere #FarmSpace #OnsPraatBoer











