4:00
F
FarmspaceMoenie Gouwsberg Tulis Stud se produksieveiling more mis nie!
Moenie Gouwsberg Tulis Stud se produksieveiling more mis nie! Tyd: 11:00 Plek: Plaas Klipeiland, Bronkhorstspruit Werner vertel ons meer oor hierdie tipiese bul (lot 9) met dubbel gene, gehardheid en aanpasbaarheid wat aangebied word. Kontak Werner by 082 853 4483 #GouwsbergTuliStud #FarmSpace #OnsPraatBoer











