1:01
F
FarmspaceMountain View & Hessi Borane bied aan Lot 14 | HJ 18-16 by die Cape Boran Prestige Veiling 2022.
Mountain View & Hessi Borane se Lot 14 | HJ 18-16 (Major) dra vleis op al die regte plekke! Met 'n ongelooflike sterk oogspier en baie breedte die bors. Die bul se breë kop word in die res van sy lyf weerspieel en hy dra bietjie ekstra vleis op die agterkwart met vol binne en buite duie. Die bul beweeg ongelooflik gemaklik. Vir meer inligting, foto's en videos gaan na https://capeboran.co.za Cape Prestige Boran Auction tyd: 11:00, 12 November 2022 | Mosselbaai #CapeBoranPrestigeAuction2022 #MountainViewHessiBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer











