0:45
F
FarmspaceMountain View & Hessi Borane bied aan VST 16-149 by die Cape Boran Prestige Veiling, 12 Nov.
Mountain View & Hessi Borane bied met trots aan VST 16-149 by die Cape Boran Prestige Veiling, 12 November 2022 by Rietvlei, Mosselbaai. Rambo is 'n moet vir enige stoet kudde. Met Griffen en NDA 9 aan vaderskant, asook Rustin en Khan aan moederskant is hy heeltemal vry van enige 2459 bloed. Hy het ongelooflike bespiering en manlikheid, en sy nageslag lyk besonders goed. https://capeboran.co.za/ #CapeBoranPrestigeAuction2022 #MountainViewHessiBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer











