7:04
F
Farmspace'n Gesoute Simbra teler, Tito, gesels oor die ras en wat hulle by more se veiling bied.
'n Gesoute Simbra SA teler, Tito, gesels oor die ras, wat hulle spesiaal maak en wat hulle by more se Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied. Meer inligting is op die katalogus beskikbaar: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #SimbraSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer











