Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#vleissentraalermelo×

300:02
F
Oos-Transvaal Ram en Bul Veiling 2022 - Dag2
Farmspace

4:54
F
Werner boer in Groenvlei met Drakensbergers. Watter bulle het hy na die veiling toe gebring?
Farmspace

4:26
F
Martin bring al van 1996 af bulle na die OTVL veiling toe. Hy vertel ons hoekom Brangus sy keuse is.
Farmspace

3:42
F
We are talking to Rudi about why he breeds with Limousins as well as what he brought to the auction.
Farmspace

6:33
F
Allan from Versveld Beefmasters tells us about who they are and how they started with this breed.
Farmspace

3:40
F
Ons gesels met Rudi oor hoekom hy met Limousin teel asook wat hy na die OTVL veiling gebring het.
Farmspace

3:42
F
Gerrie boer met Brahmane en het onlangs met 'n Beefmaster stoet begin. Wat bring hy veiling toe?
Farmspace

6:01
F
Willie & Gelma gesels oor hulle liefde en passie vir die Ile De France ras.
Farmspace

8:51
F
Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, 26 & 27 Julie 2022.
Farmspace

4:42
F
Willie Rhoode gesels oor wat die Brahman ras so spesiaal maak en wat hulle more by die veiling bied.
Farmspace

7:04
F
'n Gesoute Simbra teler, Tito, gesels oor die ras en wat hulle by more se veiling bied.
Farmspace

2:55
F
Wat het Yusuf, 'n Hugenoot teler, na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring?
Farmspace

7:16
F
Ons gesels met Johan oor sy Brahmane wat hier by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan.
Farmspace

4:19
F
Urban Uys van Eike Brangus stoet gesels oor wat jy van hulle by die OT Ram & Bulveiling kan verwag.
Farmspace

3:33
F
Hendy Hein gesels oor die Boran bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan.
Farmspace

3:23
F
Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat hul elke jaar na OT Ram en Bulveiling bring.
Farmspace

3:10
F
Ons gesels met Zac van die Rooibos Dormers, hoekom hy dié ras kies en hoe hy met hulle boer.
Farmspace

2:49
F
Martin Bam van die Veldram Klub bring 'n spesiale pakkie Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe.
Farmspace

3:25
F
Hennie het Suffolk na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring wat more buite Ermelo plaasvind.
Farmspace

5:18
F
Ons gesels met Ben du Plessis oor die Landskap Merino's, wie hulle is en wat hulle more aanbied.
Farmspace

4:10
F
Kobus de Jager kom al 15 jaar saam met die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, ons hoor wat hy dink...
Farmspace

3:00
F
Jean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling.
Farmspace

3:26
F
Regina Harmse van die RCH Ile De France stoet gesels met ons by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling.
Farmspace