3:26
F
FarmspaceRegina Harmse van die RCH Ile De France stoet gesels met ons by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling.
Regina Harmse van die RCH Ile de France Genootskap van SA stoet gesels met ons by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Kom vind uit hoe wonderlik die ras in hierdie wêreld doen. Kry geharde, aangepaste Ile De France ramme. Laai die ram katalogus af by https://bit.ly/3PU1TeS Asook die bul katalogus by https://bit.ly/3Jb3cEk #IleDeFrance #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











