Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#ramandbullauction×

8:51
F
Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, 26 & 27 Julie 2022.
Farmspace

3:33
F
Hendy Hein gesels oor die Boran bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan.
Farmspace

3:23
F
Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat hul elke jaar na OT Ram en Bulveiling bring.
Farmspace

3:10
F
Ons gesels met Zac van die Rooibos Dormers, hoekom hy dié ras kies en hoe hy met hulle boer.
Farmspace

2:49
F
Martin Bam van die Veldram Klub bring 'n spesiale pakkie Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe.
Farmspace

3:25
F
Hennie het Suffolk na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring wat more buite Ermelo plaasvind.
Farmspace

5:18
F
Ons gesels met Ben du Plessis oor die Landskap Merino's, wie hulle is en wat hulle more aanbied.
Farmspace

4:10
F
Kobus de Jager kom al 15 jaar saam met die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, ons hoor wat hy dink...
Farmspace

3:00
F
Jean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling.
Farmspace

3:26
F
Regina Harmse van die RCH Ile De France stoet gesels met ons by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling.
Farmspace