3:10
F
FarmspaceOns gesels met Zac van die Rooibos Dormers, hoekom hy dié ras kies en hoe hy met hulle boer.
Ons gesels met Zac van Rooibos Dormers en hoor hoekom hy die Dormer SA ras kies, hoe hy met hulle boer, en wat hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring het, aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Laai die katalogusse hier af: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #DormerSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











