3:00
F
FarmspaceJean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling.
Jean de Villiers vertel vir ons oor sy sukses op die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling asook wat jy van sy ramme op hierdie jaar se veiling, wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word, kan verwag. As jy aanlyn wil bie, kan jy dit doen by SwiftVee of kontak vir Vleissentraal indien jy dit telefonies wil doen. Kliek op die skakel vir die ram katalogus: https://bit.ly/3PU1TeS Kliek op die skakel vir die bul katalogus: https://bit.ly/3Jb3cEk #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











