4:10
F
FarmspaceKobus de Jager kom al 15 jaar saam met die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, ons hoor wat hy dink...
Kobus de Jager kom al 15 jaar saam met die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling, en ons hoor wat hy dink... Die SAVM staan baie sterk hierdie jaar en die kompetisie is taai by Vleissentraal Ermelo! Laai die ram katalogus hier af: https://bit.ly/3PU1TeS #SAMM #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











