3:25
F
FarmspaceHennie het Suffolk na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring wat more buite Ermelo plaasvind.
Hennie het Suffolk Sheep Society Ltd na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring en ons gesels met hom oor hoekom hy dié ras gekies het. Die veiling vind more net buite Ermelo plaas en word deur Vleissentraal Ermelo aangebied. Laai die ram katalogus hier af: https://bit.ly/3PU1TeS #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











