2:49
F
FarmspaceMartin Bam van die Veldram Klub bring 'n spesiale pakkie Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe.
Ons gesels met Martin Bam van die Suid Vrystaat Merino Veldram Klub om te hoor watter spesiale pakkie hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe bring. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of volg die skakels vir die katalogusse: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #VeldramKlub #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











