3:33
F
FarmspaceHendy Hein gesels oor die Boran bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan.
Hendy Hein gesels oor Wessel Meyer van Vleissentraal Ermelo se Meybor Borane bulle wat by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling staan. Registreer aanlyn by SwiftVee. En laai die bul katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk #BoranSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoran











