3:23
F
FarmspaceJoe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat hul elke jaar na OT Ram en Bulveiling bring.
Joe Wilkinson van SAVM Enkeldoring stoet gesels oor wat die ras elke jaar na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe bring. Hy glo hulle sukses op die veiling is as gevolg van die kwaliteit wat die ras bied. Registreer by SwiftVee om aanlyn te bie. Jy kan die ram katalogus ook aflaai op die volgende skakel: https://bit.ly/3PU1TeS #SAVMEnkeldoringStoet #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











