5:18
F
FarmspaceOns gesels met Ben du Plessis oor die Landskap Merino's, wie hulle is en wat hulle more aanbied.
Ons gesels met Ben du Plessis oor die Landskap Merino's, wie hulle is en wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gaan aanbied. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of registreer op SwiftVee. Laai die ram katalogus af by: https://bit.ly/3PU1TeS #LandskapMerino #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











