2:55
F
FarmspaceWat het Yusuf, 'n Hugenoot teler, na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring?
Yusuf Ravat van YARI STUD se Hugenoot bulle word more, Woensdag, by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling opgeveil wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word. Vir meer inligting oor sy bulle laai die katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk Of registreer aanlyn op SwiftVee. #Hugenoot #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











