4:42
F
FarmspaceWillie Rhoode gesels oor wat die Brahman ras so spesiaal maak en wat hulle more by die veiling bied.
Willie Rhoode gesels oor wat die Brahman ras so spesiaal maak asook wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied, trots aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Die katalogus is beskikbaar by: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #BrahmanSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer











