4:19
F
FarmspaceUrban Uys van Eike Brangus stoet gesels oor wat jy van hulle by die OT Ram & Bulveiling kan verwag.
Urban Uys van Eike Brangus stoet gesels oor die ras en wat jy van hulle by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling kan verwag. Die bulle word Woensdag opgeveil. Laai die bul katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk #EikeBrangus #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer











