14:15
FarmspaceOns gesels met Willie van Jones Masjiene oor wat die nuwe goed is waarmee hulle besig is.
Ons gesels met Willie van Jones Masjiene oor die nuwe goed waarmee hulle besig is en hoe hulle jou veevoer produksie en parte vervaardiging behoefte kan oplos. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #MachineParts #FarmSpace











