7:51
F
FarmspaceOns gesels verder met Andires oor die graanpryse -19 Jan 2021
AMT Graan en Lewendehawe Oorsig - 19 Januarie 2021 (Ep 2 van 2) Ons gesels met Andries D'Alebout van Dalevest oor die graanmark en Sojapryse wat tydelik bo R10000 per ton inbeweeg het. Ons kry ook sy siening waarheen die als oppad is. Moontlik gemaak deur Standard Bank - South Africa en Halfway Toyota Dealers











